Page 2 - Spilpunt Jan/Feb 2014
P. 2
Voete-op-die-Plaas
Sedert 2009 het Obaro 'n nuwe werknemerontwikkelings- projek geloods, bekend as Voete-op-die-Plaas, waar genomineerde personeel plase besoek en die dag saam met die boer werk. Die doel van hierdie projek is om Obaro- winkelpersoneel aan die daaglikse lewe van 'n boer bloot te stel en só hulle kennis oor die boer se behoeftes uit te brei. Hierdie nuwe insig in boerwees sal 'n hoër gehalte kliëntediens by Obaro-winkels verseker.
Vir enige navrae kontak jou naaste Obaro-winkel.
In lyn met die boer
www.obaro.co.za


































































































   1   2   3   4   5