Page 5 - Spilpunt Jan/Feb 2014
P. 5
In lyn met die boer
Vandaa
a
al
n
va
Inhoud
die geve
e
e
erd
wê
w
el
ê
ê
êr
r
r
e
e
l
l
ld
d
d
d
d
d
d
Die koekoek is nie net ’n parasiet wat sy eiers in ander voëls se neste lê nie, maar ook ’n vandaal. Onlangse studies deur die Max Planck Instituut vir Evolusionêre Biologie het getoon dat koekoeke ook sommer die tuistes van die gedwonge pleegouers verwoes, sou hulle die indringer- eiers verwerp. Dié parasitiese voëls is glad nie kieskeurig wanneer hulle ’n gasheer selekteer nie en teiken 140 uiteenlopende spesies. Die peetouer herken dikwels die vreemde eier, maar vrees vir vergelding veroorsaak dat hulle die eier uitbroei en
die baba-koekoek grootmaak as hul eie.
www.mpg.de (17 April 2014)
Verbode vrugte?
Twee mango’s is in April 2014 in Japan vir die yslike bedrag van ¥300 000 (±R32 000) op ’n veiling verkoop. ’n Mango moet aan streng vereistes voldoen voordat dit geklassifiseer word as ’n ’Taiyo no Tamago’ (Eier van
die Son). Volgens die Miyazaki Landbou- ekonomiese Federasie, moet elke vrug minstens 350 gram weeg en ’n besonder hoë suikerinhoud hê. Vrugte is gewoonlik duur in Japan: ’n enkele appel kan tot
$3 (±R30) kos en ’n pakkie met 20 kersies omtrent $100 (sowat R1 000), maar hierdie duur mango’s sal sekerlik die spreekwoordelike nektar van die gode in smaak oortref.
10	Verhandeling van water onder die nuwe Waterwet Uitdagings in Krokodil-Wes-/Marico-waterbestuursgebied:
l v
ee
e
ê
ê
r
de
2 Druppels 4 UitdieSpilpen;Onsmense,onsprojekte;Kalender 6 Diespilpuntvanakkuratebesproeiingskedulering
r
r
e
e
re
l
l
d
d
d
d
d
d
14	Gebruikers, gehalte en beskikbaarheid 20 Storttoedieningenpakhuisswamdoderbehandelings
van sitrus
24 Presisieboerdery–’nholistiesebenadering
28 Wen-akkerofverloor-akker?Krylandboutegnologieaan jou kant
32 Kostedoeltreffendelyndraadbestuur
36 Stikstoftoediening:Maakbronneregtigsaak?
40 Maatskappyfokus:LindsayAfrica–LindsayKorporasie reeds ’n ou hand in die besproeiingsbedryf
42 Entstowweendiebelangrikheidvankouekettingbestuur 44 Meatquality:FarmersandtheSouthAfricanconsumer 48 Fosfaataanvullingvirmaksimumwins 52 Aasvoëlrestaurante–voordeligeomgewingsbestuur
58 Binne-die-boks 60 Produkfokus:Aha,Eurekadoen-dit-self
Rig navrae oor verspreiding, adresverandering en subskripsie aan media@mgk.co.za.
REDAKSIE
MGK mediakantoor en BigDoor Brand Design and Communication. E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za, media@mgk.co.za.
UITGEWER
BigDoor Brand Design and Communication, Posbus 2779, Brooklyn Square, 0075. Brooksstraat 258, Brooklyn, 0181. Tel: 012 362 1385 Faks: 012 362 0113 E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za
KOPIEREG
Alle regte voorbehou.
VRYWARING
Spilpunt is ’n inligtingsblad wat tweemaandeliks deur MGK Groep saamgestel en uitgegee word. MGK en die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir aansprake wat in enige advertensies gemaak word nie en vereenselwig hom nie noodwendig met die menings en aanbevelings van derdes wat in artikels in Spilpunt verskyn nie. MGK Groep en BigDoor sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade wat gely kan word na aanleiding van enige inligting wat in Spilpunt gepubliseer word nie.
www.kyodonews.com (10 April 2014)
JULIE | AUGUSTUS 2014 | 3


































































































   3   4   5   6   7